The Shack Pub & Restaurant
opens at 11:00 today
Bar Restaurant
The Shack has developed into a well stocked, locally popular and fully licensed bush pub and meeting Although we have tried to create a menu with variety and enterprise, if you have any special needs or requirements please do not hesitate to ask.
Opening Hours:
• Sunday 10H00 – 16H00
• Tuesday, Wednesday and
• Thursday 10h00 – 21H00
• K Read more
Reviews
Updates (5)
Review The Shack Pub & Restaurant
Loading comments-box...
Updates from The Shack Pub & Restaurant
The Shack Pub & R. 2015-01-19
Nou komende Donderdag is Waterberg Sakekamer Ledevergadering. Dit vind plaas by Koro Creek klubhuis om 18h00 vir 18h30.(Vergadering sal Stiptelik om 18h30 begin) Lede en nie-lede is welkom. Lede is welkom om vriende saam te nooi vir die vergadering. Al

The Shack Pub & R. 2014-11-10
Waterberg Sakekamer nooi u almal hartlik uit om hulle laaste ledevergadering van die jaar by te woon wat plaasvind, nou Donderdag 13 November 2014 te Koro Creek om 18h00 - 18h30. Waterberg Sakekamer is as Medium - Sakekamer van die jaar aangewys uit 100

The Shack Pub & R. 2014-10-16
Moenie vergeet van vanaand 16 Oktober se Sakekamer Ledevergadering by Koro Creek om 18h00 vir 18h30 nie. Sprekers vir die aand is: Nedbank - Kobie Venter Affriforum - Tjaardt Du Plessis Daar sal n kontant kroeg en A La Carte ete beskikbaar wees na die

The Shack Pub & R. 2014-09-10
Die Waterberg Sakekamer se maandelikse Ledevergadering vind weer plaas more Donderdag 11 September 2014 in Modimolle te Bush Lovers Lodge om 18h00 vir 18h30. Mnr. Christo van der Rheede Uitvoerende Hoof van die AHI is teenwoordig tydens die vergadering

The Shack Pub & R. 2014-09-04
September maand is Toerisme Roadshow maand en die begin van lente met die somer om die draai. Modimolle Info en Toerisme Assossiasie, insamewerking met Waterberg Distrik Munisipaliteit nooi u uit om dit saam met ons te kom vier op Woensdag 10 September o

Popularity of The Shack Pub & Restaurant
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in March:
The Shack Pub & Restaurant has a total of 566 visitors (checkins) and 476 likes.